Slaan oor na inhoud
  • Tuis
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingBou ’n gemeenskapDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Laai af
Laai af
Bepalings en privaatheidsbeleid2024 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Bou ’n gemeenskap

      Maklike groepgesprekke.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • WhatsApp Web
  • Laai af
Laai af

Stuur privaat boodskappe

Jou privaatheid is ons prioriteit. Jy kan met punt-tot-punt-enkripsie seker wees dat jou persoonlike boodskappe bly tussen jou en die persoon vir wie jy dit gestuur het.

skermskoot van whatsapp-toepassing wat punt-tot-punt-enkripsie van boodskappe wys

Jou gesprekke moet veilig bly , of jy nou besig is om jou hart uit te stort, moeilike besprekings te voer, of net simpel binnegrappies te deel

Punt-tot-punt-enkripsie

Boodskappe en oproepe bly net tussen julle. Niemand anders kan hulle lees of daarna luister nie, nie eers WhatsApp nie.

Bykomende lae privaatheid

Behalwe vir punt-tot-punt-enkripsie voeg ons ook nog ekstra lae beskerming by al jou gesprekke.

Beheer die privaatheid wat jy nodig het

Jy kan kies wat jy deel, hoe jy aanlyn vertoon of wie met jou kan praat.

whatsapp-platform wat kletskluisgesprekke-funksies en argiveergesprekke-funksie wys

Kletskluis

Beskerm jou mees persoonlike gesprekke met wagwoorde sodat niemand wat jou foon gebruik, dit kan sien nie.

Kom meer te wete

Verdwynende boodskappe

Met verdwynende boodskappe kan jy beheer watter boodskappe bly wys en vir hoe lank, deur hulle só op te stel dat hulle verdwyn nadat jy hulle gestuur het.

Kom meer te wete
whatsapp-platform wat groepe met enkripsie vir demp en verdwynendeboodskappe-funksie wys
skermskoot van demp-onbekende-beller-funksie in whatsapp-toepassing

Demp onbekende bellers

Keer dat gemorsbellers en onbekende kontakte jou bel sodat jy kan fokus op gesprekke wat regtig vir jou saak maak.

Geënkripteerde
rugsteune

Hou jou aanlyn rugsteunkopieë privaat. Skakel geënkripteerde rugsteun aan om die veiligheid van punt-tot-punt-enkripsie ook te gebruik vir jou boodskappe wat in iCloud of Google Drive gestoor word.

skermskoot van punt-tot-punt-enkripsierugsteunfunksie wat in die agtergrond loop
skermskoot van laasgesien- en aanlynfunksie in whatsapp-toepassing

Laas gesien
en aanlyn

Kies om net gesien te word deur dié wat jy wil hê jou moet sien. Jy kan jou privaatheidinstellings pasmaak om te kies wie kan sien wanneer jy aanlyn is en wanneer jy laas WhatsApp gebruik het.

Sekuriteit
en veiligheid

Beskerm jou rekening teen kuberkrakers en bedrieërs
en sit ongewenste gesprekke stop.

Kom meer te wete
skermskoot van sekuriteitsfunksie vir blokkeer en uitvee op whatsapp-toepassing

Nog hulp nodig?

Sien alle VVV
Wat is punt-tot-punt-enkripsie?
Wat is tweestapverifikasie?
Wat is laas gesien en aanlyn?
Wat is verdwynende boodskappe?
Hoe blokkeer ek ’n gebruiker?
Sien alle VVV
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doenFunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons isMeer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsAppAndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?Kontak onsHulpsentrumLaai afSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2024 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart