Slaan oor na inhoud
  • Tuis
    • Stuur privaat boodskappeBly in verbindingBou ’n gemeenskapDruk jouself uitWhatsApp vir sakeondernemings
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Laai af
Laai af
Bepalings en privaatheidsbeleid2024 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Stuur privaat boodskappe

      Punt-tot-punt-enkripsie en privaatheidkontroles.

    • Bly in verbinding

      Stuur boodskappe en maak oproepe gratis* regoor die wêreld.

    • Bou ’n gemeenskap

      Maklike groepgesprekke.

    • Druk jouself uit

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF's en meer.

    • WhatsApp Business

      Bereik jou klante van waar jy ook al is.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • WhatsApp Web
  • Laai af
Laai af

Veilig ontwerp

Om jou veilig te hou het ons ’n boodskap-en-oproepdiens met wêreldklassekuriteit ontwerp, innoverende nutsgoed gebou om jou beheer te gee, en ons is daar om jou te ondersteun wanneer jy dit nodig het.

Ingeboude lae sekuriteit gee jou gemoedsrus sodat jy daarop kan fokus om met familie en vriende te verbind.

Verstekprivaatheid

Niemand kan vir jou foonnommer soek of jou privaat boodskappe lees nie.

Bespeur gemorspos
outomaties

Ons vang en verwyder die meeste gemorspos en gemorsposrekeninge voor hulle eers by jou kan uitkom of voor enigiemand dit rapporteer.

Proaktiewe
sekuriteitswaarskuwings

Ons vra jou om jou identiteit te verifieer as ons enige verdagte of ongemagtigde pogings om jou rekening oor te neem bespeur.

Neem beheer oor jou ervaring

Kyk bietjie na hierdie maklike stappe wat bykomende lae beskerming sal byvoeg om te verhoed dat kuberkrakers en bedrieërs jou rekening en data steel.

Aktiveer tweestapverifikasie

Stel ’n geheime PIN op en moenie dit met enigiemand deel nie om te keer dat iemand jou rekening steel.

Kom meer te wete

Gebruik altyd die amptelike WhatsApp

Om vals weergawes van WhatsApp te gebruik skep ernstige privaatheids- en sekuriteitsrisiko’s vir jou rekening.

Kom meer te wete

Hou jou groepe veilig

Beheer wie jou by groepe kan voeg en wie by jou groepe kan aansluit, en verwyder lede of boodskappe wanneer dit nodig is.

Kom meer te wete

Leer hoe om swendelarye raak te sien

Leer die algemene swendelarye ken en wat jy kan doen om jouself en jou geliefdes te beskerm.

Kom meer te wete

Ons antisipeer en pas aan by nuwe risiko’s en bied nutsgoed om jou te ondersteun wanneer jy dit nodig het.

Rapporteer problematiese gedrag

Om boodskappe, mense of besighede te rapporteer help ons om WhatsApp vir almal veilig te hou. Moenie bekommerd wees nie, ons sal nie vir die persoon wat dit gestuur het sê nie.

Kom meer te wete

Blokkeer ongewenste kontakte

As iemand met wie jy nie wil gesels nie, vir jou boodskappe stuur, blokkeer hulle eenvoudig en ons sal seker maak dat jy nie meer hulle boodskappe of oproepe kry nie.

Kom meer te wete

Herstel jou rekening

As jy toegang tot jou rekening verloor het, kan jy jou foonnommer herregistreer. Vorige gesprekke is veilig op jou foon en kan nie deur enigiemand wat toegang tot jou rekening probeer kry, gelees word nie.

Kom meer te wete

Het jy meer hulp nodig?

Sien alle VVV
Hoe bly ek veilig op WhatsApp?
Hoe gebruik ek WhatsApp verantwoordelik?
Hoe beskerm ek my WhatsApp-rekening?
Hoe hanteer WhatsApp misleidende inligting?
Hoe verhoed WhatsApp misbruik gedurende verkiesings?
Hoe weet ek of ek met ’n besigheidsrekening op WhatsApp gesels?
Sien alle VVV
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af
Wat ons doenFunksiesBlogSekuriteitVir sakeondernemings
Wie ons isMeer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid
Gebruik WhatsAppAndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web
Het jy hulp nodig?Kontak onsHulpsentrumLaai afSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2024 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleid
Terreinkaart